Die Pad van Waarheid tot die Lewe

2 Kronieke 35:25 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Yirmeyahu het ’n klaaglied vir Yoshiyahu gedig en gesê: “Alle regverdige manne en vroue, huil in julle klaagliedere vir Yoshiyahu.” Hy het dit tot ’n instelling in Yisra’el gemaak, tot vandag toe. Let op, hierdie klaagliedere is opgeskryf in die boek van Klaagliedere.

2 Kronieke 35

2 Kronieke 35:21-27