Die Pad van Waarheid tot die Lewe

2 Kronieke 35:16 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die hele diens van יהוה is op dieselfde dag voorberei, om die Pesag te hou en brandoffers te bring op die altaar van יהוה volgens die opdrag van koning Yoshiyahu.

2 Kronieke 35

2 Kronieke 35:6-19