Die Pad van Waarheid tot die Lewe

2 Kronieke 34:8 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

In die agttiende jaar van sy regering, toe hy die land van Yisra’el en sy eie huis gereinig het, het hy vir Shafan, die seun van Atzalyahu en Ma’aseiyah, die stadsklerk geroep en vir hulle gesê: “Gaan, herstel die huis van יהוה, julle God.”

2 Kronieke 34

2 Kronieke 34:7-14