Die Pad van Waarheid tot die Lewe

2 Kronieke 34:28 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

daarom sal Ek jou by jou vaders neerlê en jy sal met vrede na jou graf gaan en jou oë sal nie al die boosheid sien wat Ek oor hierdie plek en oor sy inwoners sal bring nie.” Hulle het die antwoord na die koning gebring.

2 Kronieke 34

2 Kronieke 34:18-29