Die Pad van Waarheid tot die Lewe

2 Kronieke 33:7 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hy het die beeld van die afgod wat vier gesigte het, wat hy gemaak het, in die huis van יהוה opgestel waarvan יהוה aan Dawid en sy seun Shlomo gesê het: “In hierdie huis en in Yerushalayim, wat Ek uit al die stamme van Yisra’el vir Myself gekies het, sal Ek vir ewig My Naam (Karakter en Outoriteit) vestigDeut 30:15-20

2 Kronieke 33

2 Kronieke 33:4-11