Die Pad van Waarheid tot die Lewe

2 Kronieke 33:13 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hy het tot יהוה gebid en Hy het sy stem en gebed gehoor en hom na Yerushalayim in sy koninkryk teruggebring. Toe het M’nasheh geweet dat יהוה God is.

2 Kronieke 33

2 Kronieke 33:8-16