Die Pad van Waarheid tot die Lewe

2 Kronieke 32:4 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

’n Groot hoeveelheid van die mense van Yisra’el het bymekaargekom en al die fonteine en die groot spruite wat dwarsdeur die land loop toegemaak en gesê: “Anders kom die koning van Ashur en kry baie water.”

2 Kronieke 32

2 Kronieke 32:1-13