Die Pad van Waarheid tot die Lewe

2 Kronieke 32:21 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

יהוה het ’n engel uit Sy Teenwoordigheid gestuur wat al die magtige dapper manne, die bevelvoerders en prinse, wat in die kamp van die koning van Ashur was, doodgeslaan het. Die koning van Ashur het dus vernederd na sy eie land teruggegaan en toe hy in die huis van sy gode kom, het sy seuns, die wat uit sy eie liggaam voortgekom het, hom daar met die swaard doodgeslaan.

2 Kronieke 32

2 Kronieke 32:18-26