Die Pad van Waarheid tot die Lewe

2 Kronieke 32:18 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe het hulle hardop uitgeroep in die Joodse taal na die manne wat op die muur van Yerushalayim gesit het, om hulle bang te maak en te pla sodat hulle die muur van die stad kon verower.

2 Kronieke 32

2 Kronieke 32:15-28