Die Pad van Waarheid tot die Lewe

2 Kronieke 32:15 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Moet daarom nie dat Hizkiyahu julle mislei of hierin laat vertrou nie en moet hom nie glo nie, want julle God sal julle nie uit my hand kan bevry nie, want al die nasies en koninkryke kon nie hul stede uit my hand of uit die hand van my vaders bevry nie; julle God sal julle ook nie uit my hand kan bevry nie.”

2 Kronieke 32

2 Kronieke 32:12-19