Die Pad van Waarheid tot die Lewe

2 Kronieke 31:2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hizkiyahu het die dienstye van die priesters en die Leviete vasgestel volgens hulle afdelings, elkeen volgens sy dienswerk. Die priesters en Leviete vir die brandoffers en vredesoffers, om te dien en dank te bring en te lofprys in die poorte van die tempel van יהוה.

2 Kronieke 31

2 Kronieke 31:1-12