Die Pad van Waarheid tot die Lewe

2 Kronieke 31:19 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die seuns van Aharon, die priester, was afgesonderd; hulle het na elke dorpie en voorstad gegaan, manne wie se name bekend was, om porsies aan al die priesters en aan almal wat volgens nageslag as Leviete erken is, te gee.

2 Kronieke 31

2 Kronieke 31:17-21