Die Pad van Waarheid tot die Lewe

2 Kronieke 30:6 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die hardlopers het met die briewe uit die hand van die koning en sy prinse deur die hele Yisra’el en Y’hudah gegaan en volgens die bevel van die koning gesê: “Seuns van Yisra’el, draai julle weer terug na יהוה, die God van Avraham, Yitz’gak en Yisra’el en Hy sal Hom draai tot julle, die wat oorgebly en ontsnap het uit die hand van die konings van Ashur

2 Kronieke 30

2 Kronieke 30:1-11