Die Pad van Waarheid tot die Lewe

2 Kronieke 30:27 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe het die Leviete en die priesters opgestaan en die volk geseën en יהוה het hulle stem gehoor en hulle gebed het opgegaan tot by Sy afgesonderde blyplek, tot in die hemele.

2 Kronieke 30

2 Kronieke 30:22-27