Die Pad van Waarheid tot die Lewe

2 Kronieke 30:25 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die hele vergadering van Y’hudah, saam met die priesters en die Leviete en die hele vergadering van die wat uit Yisra’el gekom het, asook die proseliete wat uit die land van Yisra’el gekom het en die wat in Y’hudah gebly het, het hulle verheug.

2 Kronieke 30

2 Kronieke 30:24-27