Die Pad van Waarheid tot die Lewe

2 Kronieke 30:18 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Daar was ’n groot hoeveelheid mense van Efrayim, M’nasheh, Yissakhar en Z’vulun, wat hulleself nie gereinig het nie, tog het hulle die Pesaglam, nie volgens die wet nie, geëet, maar Hizkiyahu het vir hulle gebid en gesê: “Mag יהוה wat goed is, die hele Yisra’el vryspreek,

2 Kronieke 30

2 Kronieke 30:8-27