Die Pad van Waarheid tot die Lewe

2 Kronieke 30:12 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Nogtans het die res van die manne van hierdie stamme hulle verneder en na Yerushalayim gekom saam met die stam van Y’hudah. Die hand van God was op hulle, om vir hulle ’n eensgesinde verstand, wil en emosie te gee om die opdrag van die koning en sy prinse volgens die woord van יהוה uit te voer.

2 Kronieke 30

2 Kronieke 30:7-14