Die Pad van Waarheid tot die Lewe

2 Kronieke 29:35 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Ook die brandoffers was in oorvloed, saam met die vet van die vredesoffers en van die lammers vir die brandoffers. So was die diens van die huis van יהוה weer in orde.

2 Kronieke 29

2 Kronieke 29:30-36