Die Pad van Waarheid tot die Lewe

2 Kronieke 28:5 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

daarom het יהוה, sy God, hom oorgegee in die hand van die koning van Aram en hy het hom verslaan met ’n groot slagting en ’n groot menigte gevangenes weggevoer na Dammesek. Hy is ook oorgegee in die hand van die koning van Yisra’el wat hom verslaan het met ’n groot slagting.

2 Kronieke 28

2 Kronieke 28:1-6