Die Pad van Waarheid tot die Lewe

2 Kronieke 28:23 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

hy het geoffer aan die gode van Dammesek en gesê: “Julle is my gode en my meesters; aan julle sal ek aanbidding aanbied en offers bring.” Hy was dus ’n struikelblok vir Y’hudah; hy het gesondig en al die mense van Y’hudah laat sondig.

2 Kronieke 28

2 Kronieke 28:14-27