Die Pad van Waarheid tot die Lewe

2 Kronieke 28:15 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die manne wat volgens naam aangewys is, het opgestaan en die gevangenes gevat en almal wat kaal was uit die buit aangetrek, vir hulle klere gegee en skoene en hulle laat eet en drink en hulle gesalf en almal wat swak was, op donkies vervoer en hulle tot by Yerigo, die Palmstad, na hul broers gebring; toe het hulle na Shomron teruggegaan.

2 Kronieke 28

2 Kronieke 28:11-23