Die Pad van Waarheid tot die Lewe

2 Kronieke 27:2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hy het gedoen dit wat reg was in die oë van יהוה net soos sy vader, `Uziyahu, gedoen het. Nogtans het hy nagelaat om in die tempel van יהוה in te gaan en die volk was steeds korrup.

2 Kronieke 27

2 Kronieke 27:1-9