Die Pad van Waarheid tot die Lewe

2 Kronieke 25:7 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Daar het egter ’n profeet van God na hom toe gekom en gesê: “O koning, laat die hele leër van Yisra’el nie saam met u gaan nie, want יהוה is nie by Yisra’el, of by die hele huis van Efrayim nie.

2 Kronieke 25

2 Kronieke 25:1-13