Die Pad van Waarheid tot die Lewe

2 Kronieke 25:27 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Vanaf die tyd dat Amatzyahu van יהוה af weggedraai het, het sy diensknegte ’n sameswering teen hom gesmee in Yerushalayim sodat hy na Lakhish gevlug het, maar hulle het agter hom aangestuur na Lakhish en hom daar doodgemaak.

2 Kronieke 25

2 Kronieke 25:19-28