Die Pad van Waarheid tot die Lewe

2 Kronieke 25:15 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

daarom het die woede van יהוה teen Amatzyahu ontvlam en Hy stuur ’n profeet na hom, wat vir hom sê: “Waarom het jy gebid voor die gode van die ander nasies, wat nie hulle eie volk uit u hand kon red nie?”

2 Kronieke 25

2 Kronieke 25:11-20