Die Pad van Waarheid tot die Lewe

2 Kronieke 25:10 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe het Amatzyahu die manne wat uit Efrayim gekom het afgesonder om weer huis toe te gaan, maar hulle het baie kwaad geword en hy het hulle in woede teruggestuur.

2 Kronieke 25

2 Kronieke 25:6-19