Die Pad van Waarheid tot die Lewe

2 Kronieke 25:1 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Amatzyahu was vyf en twintig jaar oud toe hy begin heers het en hy het nege en twintig jaar in Yerushalayim regeer. Die naam van sy moeder was Y’ho’addan, van Yerushalayim.

2 Kronieke 25

2 Kronieke 25:1-8