Die Pad van Waarheid tot die Lewe

2 Kronieke 24:6 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die koning het die hoofpriester, Y’hoyadah, geroep en vir hom gesê: “Waarom het jy nie vereis dat die Leviete uit Y’hudah en uit Yerushalayim die belasting, wat Moshe, die kneg van יהוה, voorgeskryf het, inbring nie en die vergadering van Yisra’el vir die Fees van Sukkot oproep nie?”

2 Kronieke 24

2 Kronieke 24:2-15