Die Pad van Waarheid tot die Lewe

2 Kronieke 24:25 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe hulle van hom af weggegaan het, want hulle het hom in ’n ernstige siektetoestand verlaat, het sy diensknegte ’n sameswering teen hom gesmee vanweë die bloed van die seun van Y’hoyadah, die priester en hulle het hom op sy bed vermoor en hy is dood. Hy is begrawe in die stad van Dawid, sy vader, maar hulle het hom nie in die grafte van die konings begrawe nie.

2 Kronieke 24

2 Kronieke 24:21-27