Die Gees van יהוה het op Z’kharyah, die seun van Y’hoyadah, die priester, gekom en hy het hoër as die volk gaan staan en vir hulle gesê: “So sê יהוה: Waarom oortree julle die opdragte van יהוה dat julle nie voorspoedig kan wees nie? Omdat julle My lewenswyses verlaat het, sal Ek julle verlaat.”Mat 23:35; Luk 11:51