Die Pad van Waarheid tot die Lewe

2 Kronieke 24:14 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe hulle klaar was, het hulle die orige geld voor die koning en Y’hoyadah gebring, waarvan houers gemaak is vir die huis van יהוה, houers om te dien en te offer en lepels en goue en silwer voorwerpe. Hulle het voortdurend brandoffers gebring in die huis van יהוה al die dae van Y’hoyadah.

2 Kronieke 24

2 Kronieke 24:12-20