Die Pad van Waarheid tot die Lewe

2 Kronieke 23:8 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die Leviete en die hele Y’hudah het gedoen net soos die priester Y’hoyadah beveel het: elkeen het sy manne gevat wat op die Shabbat moes waghou saam met die wat op die Shabbat uitgaan, want Y’hoyadah, die priester, het hulle van hulle pligte onthef.

2 Kronieke 23

2 Kronieke 23:3-10