Niemand mag egter in die huis van יהוה ingaan nie, behalwe die priesters en die Leviete; húlle mag ingaan, want hulle is afgesonderd, maar die hele volk moet waghou oor die huis van יהוה.