Die Pad van Waarheid tot die Lewe

2 Kronieke 23:18 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Y’hoyadah het ook amptenare in die huis van יהוה aangestel en die Leviete en priesters wat Dawid ingedeel het in afdelings, om in beheer te wees van die huis van יהוה om brandoffers aan יהוה te offer, soos dit geskryf is in die wet van Moshe, met blydskap en sang, soos Dawid dit ingestel het, aangestel.

2 Kronieke 23

2 Kronieke 23:9-21