Die Pad van Waarheid tot die Lewe

2 Kronieke 23:13 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Sy het gekyk en let op, die koning staan by die pilaar volgens die gebruik van die konings en die volk het met reguit en gebuigde trompette geblaas voor die koning en die hele volk was verheug en het op trompette geblaas met die sangers, begelei met musiekinstrumente. Toe skeur `Atalyah haar klere en roep uit: “Verraad, verraad!”

2 Kronieke 23

2 Kronieke 23:12-21