Die Pad van Waarheid tot die Lewe

2 Kronieke 22:9 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hy het vir Agazyah gesoek en hulle het hom gevang waar hy in Shomron wegkruip en hom na Yehu gebring. Nadat hulle hom doodgemaak het, het hulle hom begrawe, want hulle het gesê: “Hy is die seun van Y’hoshafat, wat יהוה met sy hele verstand, wil en emosie gesoek het.” Die huis van Agazyah het niemand gehad met outoriteit om oor die koninkryk te heers nie.

2 Kronieke 22

2 Kronieke 22:4-10