Die Pad van Waarheid tot die Lewe

2 Kronieke 22:6 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hy het teruggekom om in Yizre’el te herstel van die wonde wat hy opgedoen het by Ramah in die oorlog teen Haza’el, koning van Aram. Agazyah, die seun van Y’horam, koning van Y’hudah, het afgekom om Y’horam, die seun van Ag’av, in Yizre’el te besoek, want hy was siek.

2 Kronieke 22

2 Kronieke 22:1-8