Die Pad van Waarheid tot die Lewe

2 Kronieke 22:11 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Y’hosh’va, die dogter van die koning, het egter vir Yo’ash, die seun van Agazyah, gesteel vanuit die koning se seuns wat op die punt was om doodgemaak te word en hom en sy versorger in haar kamer gebring. Y’hosh’va, die dogter van koning Y’horam, die vrou van Y’hoyadah, die priester, dus was sy die suster van Agazyah, het hom vir `Atalyah weggesteek sodat sy hom nie doodgemaak het nie.

2 Kronieke 22

2 Kronieke 22:3-12