Die Pad van Waarheid tot die Lewe

2 Kronieke 21:6 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hy het in die lewenswyses van die konings van Yisra’el geleef, soos die huis van Ag’av gedoen het, want Ag’av se suster was sy vrou en hy het dit gedoen wat boos was in die oë van יהוה.

2 Kronieke 21

2 Kronieke 21:1-12