Die Pad van Waarheid tot die Lewe

2 Kronieke 21:3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hulle vader het aan hulle baie geskenke gegee in silwer, goud en baie ander geskenke saam met versterkte stede in Y’hudah, maar die koninkryk het hy aan Y’horam gegee, want hy was die eersgeborene.

2 Kronieke 21

2 Kronieke 21:1-9