Die Pad van Waarheid tot die Lewe

2 Kronieke 21:19 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Dit het gebeur dat met verloop van tyd, ná die einde van twee jaar, die woorde van die profeet waar geword het, sy ingewande het uitgekom weens sy siekte sodat hy onder hewige pyn gesterf het. Sy volk het hom nie vereer met ’n begrafnis soos vir sy vaders nie.

2 Kronieke 21

2 Kronieke 21:18-20