Die Pad van Waarheid tot die Lewe

2 Kronieke 21:13 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

maar geleef het in die lewenswyses van die konings van Yisra’el en veroorsaak het dat Y’hudah en die inwoners van Yerushalayim afgedwaal het na die hoererye van die huis van Ag’av en selfs u broers, die huis van u vader, vermoor het, wat beter was as u,

2 Kronieke 21

2 Kronieke 21:7-17