Die Pad van Waarheid tot die Lewe

2 Kronieke 20:3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Y’hoshafat was bang en hy het sy gesig opgelig om tot יהוה te bid en het ’n vas vir al die inwoners van Y’hudah uitgeroep. Hy het vir hulle gesê: “Kom, kry julleself bymekaar en laat ons van יהוה, ons God, vra.”

2 Kronieke 20

2 Kronieke 20:1-4