Die Pad van Waarheid tot die Lewe

2 Kronieke 20:21 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe het hy tussen die volk gestaan en gesê: “Kom, laat ons dank bring aan יהוה en lofprysing tot die grootheid van Sy Afgesonderdheid, soos Hy voor ons magte uitgaan om vir ons te veg teen ons vyande.” Hulle het gesê: “Loof en dank יהוה, want Hy is goed, sy liefdevolle goedheid duur vir ewig!” Toe het die heuwels begin lofprys en die berge hulle verheug!

2 Kronieke 20

2 Kronieke 20:12-22