Die Pad van Waarheid tot die Lewe

2 Kronieke 2:7 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Stuur dan nou vir my ’n bekwame man om met goud, silwer, koper, yster, purper, fyn linne en bloedrooi en blou stowwe te werk en wat bekwaam is om te graveer, saam met die bekwame manne wat by my in Y’hudah en Yerushalayim is, wat my vader, Dawid, voorsien het.

2 Kronieke 2

2 Kronieke 2:1-11