Die Pad van Waarheid tot die Lewe

2 Kronieke 18:5 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

daarom het die koning van Yisra’el van die profete bymekaargebring, vier honderd man en vir hulle gesê: “Sal ons teen Ramot-Gil’ad optrek om te veg of sal ek dit laat verbygaan?” Hulle antwoord: “ Gaan op, want יהוה sal u vyande in u hand gee.”

2 Kronieke 18

2 Kronieke 18:1-14