Die Pad van Waarheid tot die Lewe

2 Kronieke 18:29 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die koning van Yisra’el het vir Y’hoshafat gesê: “Ek sal my gevegsdrag aantrek en in die gevegslinies gaan staan en u moet u gevegsdrag aantrek.” Die koning van Yisra’el het sy wapen-uitrusting aangetrek en in die gevegslinies gaan staan.

2 Kronieke 18

2 Kronieke 18:28-31