Die Pad van Waarheid tot die Lewe

2 Kronieke 18:16 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe antwoord hy: “Ek het die hele Yisra’el op die berge verstrooid gesien, soos skape wat geen wagter het nie en יהוה het gesê: ‘Hulle het geen koning nie; laat elkeen van hulle dus in vrede teruggaan na sy huis toe.”

2 Kronieke 18

2 Kronieke 18:9-21