Die Pad van Waarheid tot die Lewe

2 Kronieke 17:9 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hulle het in die hele land van Y’hudah onderrig gegee met die boek van die wet van יהוה by hulle en in al die stede van Y’hudah rondgegaan en die volk onderrig.

2 Kronieke 17

2 Kronieke 17:1-15