Hy het magtige manne in al die versterkte stede van Y’hudah gesit en goewerneurs aangestel in die land van Y’hudah en in die stede van Efrayim wat sy vader, Asa, ingeneem het.